MARLIZE SMIT
Ons Kwartaal opdrag was om iemand uit te beeld wat jou inspirer. Ek het my ma gekies,nie omdat sy krul hare het en ek daarvan hou om hare te verf nie maar omdat sy my regtigwaar inspireer.Sy is die sterkste mens wat ek ken en is altyd reg met die beste raad en advise oor enigeiets in die lewe. Sy sit altyd ander mense se belange en het 'n massiewe impak op my lewe sowel as die lewe van ander. Ek het haar op 'n eenvoudige manier uitgebeeld.
Ek het in die agtergrond 'n vrolike atmosfeer te skep wat my ma se persoonlikheid simboliseer. Sy is altyd gelukkigg en bring so baie geluk aan almal en oral waar sy gaan laat sy hierdie vrolike geur agter. My ma is mal oor voels dit is hoekom ek die voels in die agtergrong geplaas het en kleurvolle verfspatels om weereens tot die effek van vrolikheid by te dra.
'n uitreksel uit my joernaal as deel van my beplannings proses. |