Friday, 8 November 2013

         

“You're mind is working at its best when you're being paranoid.
You explore every avenue and possibility of your situation
at high speed with total clarity.”
BANKSY

 



OBSERVASIE SKETSE


PSIOLOGIESE SPASIE:KWARTAAL 4

 " Things are not always the way they seem..."


Vir die projek sal ons ook Mise en Scene moet gebruik, die is basies in ‘n paar woorde opgesom net die verskillende effekte wat osn skep met elemente soos bv. Lig om ‘n sekere ruimte of atmosfeer te skep.

Toe ons hierdie kwartaal se projek kry was ek so negatief daaroor. Die rede is eenvoudig dat dit eerlikwaar nie vir my baie sin gemaak het nie.

uittreksel uit my joernaal met kunstenaars en kunswerke wat my inspirer het vir die projek:Om ‘n psiologiese spasie te skep, m.a.w ‘n ruimte wat een of ander emosie en gevoel uitbeeld. Natuurlik deur gebruik te maak van elemente soos lig, spasie ,ruimte en perspektief. Al waaraan ek dank on dink is ‘n gevoel van teneurdrukking of vrees soos in ‘n scary movie met ‘n stoel in ‘n donker kamer en lig wat daarop val, dit is nie die tipe god wat my opgewonde maak oor skilder nie en het nie ‘n kreatiewe rush by my opgewek nie.

Later het ek tot beseffing gekom dat dat mens nie jouself moet bind nie en daar is baie gevoelens en emosies wat mens kan uitbeeld , ek wou toe iets vat wat ‘n gevoel van afwagting skep en ‘mystery’ , iets wat lyk soos ‘n mooi prentjie ( so sal dan helder kleure gebruik en die lig effekte skep wat dit baie helder laat lyk) maar dan by die prentjie met lig effekte te speel en ‘n pik swart donker deel te maak wat niemand ‘n idee het waarheen dit gaan of lei nie.

 In termee van perspektief was ek geinspireer om iets te maak wat deur ‘n deur of raam of venster of pilare waargeneem kan word.

Ek het op ‘n foto afgekom wat ek geneem het in Griekeland toe ons daar op vakansie was en toe ek dit sien het ek geweet dat ek dit wil gebruik vir die projek.
 
Eksperimentering in my joernaal met
Die foto lyk op die oog af soos ‘n mooi foto van griekse trappe en ‘n muur. Maar die muur is baie oud en verwaarloos en die trappe lyk ook baie verlate en oud. Die groen blare skep ‘n varsheid en gee ‘n nuwe gevoel aan die prent. En die prent het gelyk soos ‘n droom om met waterverf te doen, waterverf is byver my gunsteling medium . Maar ek was verkeerd, die projekhet my mal gemaak omdat dit ‘n baie groot uitdaging was om dit in waterverf te verf, dit het tenminste 3 aande se slaap van my af beroof.

Die ruimte en spasie wat ek deur my kunswerk wil skep is ‘n gevoel van ‘mystery’ en iets wat nie eintlik is soos wat dit op die oog af voorkom nie.
                                                    Nog 'n foto van die eindproduk

“ Things are not always the way they seem”

Die bakstene ,lig effekte en helders vars krakende kleur blare laat dit lyk asof dit ‘n gewonde beeld is van rotse en klippe en trappe. MAAR die trappe wat verwaarloos en oud lyk lei tot in ‘n pikswart gang\spasie , en on sweet nie waarheen dit lei nie. Dit kan lyk soos ‘n normale toneel maar dit kan eintlik ook iets verskriklik wees of daai swart deel by die trappe op kan lei na iets dodelik. Daarom word daar dan ‘n gevoel en spasie van ‘mystery’ geskep. Ek gee die perspektief ook anders deur dat dit lyk asof daar ‘n raam vorm om die trappe en swart deel.

Ek het die projek baie geniet en was baie meer positief aan die einde as aan die begin maar dit was virseker ‘n massiewe uitdaging.

                        DIE FINALE EINDPRODUK:

Hidden Mystery, Manesha Smit , waterverf
 
 
                                                                                              Twee meer ingezoomde geditaleerde prente waar jy trappe en bakstene kan sien.
 

 

21st CENTURY


                                   Kwartaal 3
      tegnologie,media,weird outfits,'n nuwe era, 'n nuwe eeu...
                 EEN- EN -TWINTIGSTE EEU:





As iemand die woord 21ste eeu se is al waaraan mens dadelik dink tegnologie, ontwikkeling, Lady Gaga, vreemde modes en natuurlik die media. ..

In die middle van 'n deurnag sessie,,,

 
   Toe ek hoor ons moet ‘n kunswerk maak wat die 21ste eeu uit beeld het my kop ‘n totale blank geslaan. Ek het geen idee gehad wat om uit te beeld nie. Ek het toe besluit om ‘n opname te neem van die 21ste eeu en wat eerste na ander mense se koppe toe kom as hulle die woord 21ste eeu hoor.
Alles het neergekom op een woord, MEDIA.             

JOERNAAL:SWATCHES
Ja media soos televisie, sosiale netwerke en tydskrifte wat vir jou aanbeveel hoe om te lyk en hoe nie. Volgens my raak die mens “pelluted” deur die media tot so mate dat on ons eie mens wees en identiteit verloor. Dit is wat ek besluit het om uit te beeld.
Ek het ‘n prent gesoek van ‘n meisie wat die beeld van die allerdaagse mens simboliseer. By haar oe is daar strale wat uitkom, dit simboliseer die manier hoe ons alles wat ons by die media sien in ons sien en dan uitstraal en ons eie sig en hoe ons dinge waarneem en sien waar so verander deur die media asof daar van te veel na die televisie kyk begin om strale uit ons oe te skyn.

Iets wat die media oor die algemeen baie oor aangaan is toer en om ander lande te sien. Ons is nooit tevrede nie en soos wat die strale ook simboliseer kyk on saltyd vir ‘n volgende plak om na toe te beweeg, om daarby en die wereld toer aspek aan te sluit gaan die Big Ben by die meisie se kop uitkom, en ook ‘n vliegtuig.
Close up van die big ben,sky scrapers en wolke explotion.
 
Die werk is defnitief abstrak en maak nie sin as jy eerstens daarna kyk nie , maar dit is die punt want die groot invloed van die media op ons maak eintlik ook nie sin nie
.Daarom gaan daar ook driehoek bloke by die meisie se kop uitkom om te wys hoe ons breine net ontplof,en dan sal daar natuurlik rook wolke wee swat die overload van media en die brein wat ontplof uitbeeld. maar dit is die punt want die groot invloed van die media op ons maak eintlik ook nie sin nie.

Laatstens , die rooi-groen deel wat aan die onderkant is simboliseer hoe ons siel eintlik vergiftig daar deur die media.   EN TOE IS DIT DIE FINALE PRODUK:


21st Century overload , waterverf op papier.
Die prent van 'n ander angle af