Kwartaal 3
tegnologie,media,weird outfits,'n nuwe era, 'n nuwe eeu...
EEN- EN -TWINTIGSTE EEU:
As iemand die woord 21ste eeu se is al waaraan mens dadelik
dink tegnologie, ontwikkeling, Lady Gaga, vreemde modes en natuurlik die media.
..
In die middle van 'n deurnag sessie,,, |
Toe ek hoor ons moet ‘n kunswerk maak wat die 21ste eeu uit
beeld het my kop ‘n totale blank geslaan. Ek het geen idee gehad wat om uit te
beeld nie. Ek het toe besluit om ‘n opname te neem van die 21ste eeu en wat
eerste na ander mense se koppe toe kom as hulle die woord 21ste eeu hoor.
Alles het neergekom op een
woord, MEDIA.
JOERNAAL:SWATCHES |
Ek het ‘n prent gesoek van ‘n meisie wat die beeld van die
allerdaagse mens simboliseer. By haar oe is daar strale wat uitkom, dit
simboliseer die manier hoe ons alles wat ons by die media sien in ons sien en
dan uitstraal en ons eie sig en hoe ons dinge waarneem en sien waar so verander
deur die media asof daar van te veel na die televisie kyk begin om strale uit
ons oe te skyn.
Iets wat die media oor die algemeen baie oor aangaan is toer en om ander lande te sien. Ons is nooit tevrede nie en soos wat die strale ook simboliseer kyk on saltyd vir ‘n volgende plak om na toe te beweeg, om daarby en die wereld toer aspek aan te sluit gaan die Big Ben by die meisie se kop uitkom, en ook ‘n vliegtuig.
Close up van die big ben,sky scrapers en wolke explotion. |
.Daarom gaan daar ook driehoek bloke by die meisie se kop
uitkom om te wys hoe ons breine net ontplof,en dan sal daar natuurlik rook
wolke wee swat die overload van media en die brein wat ontplof uitbeeld. maar
dit is die punt want die groot invloed van die media op ons maak eintlik ook
nie sin nie.
Laatstens , die rooi-groen deel wat aan die onderkant is simboliseer hoe ons siel eintlik vergiftig daar deur die media. EN TOE IS DIT DIE FINALE PRODUK:
21st Century overload , waterverf op papier.
Die prent van 'n ander angle af
|
No comments:
Post a Comment